Modulekode | RKD 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die impak van volhoubare ontwikkeling en globalisering op hulpbronbestuur, parke en rekreasie word ondersoek. Die elemente van die konseptuele model vir die ontwerp en bestuur van rekreasiehulpbronne word bestudeer en toegepas. ‘n Omvattende model vir die bestuur van rekreasiefasiliteite word ontleed. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App